Hier is ‘n heerlike plantaardige melktert resep wat in die resepteboek beskikbaar is!

Die kors:

Kors Bestandele:

 

3/4 K Koekmeel

1 E Koring kiem

1/4 K Makadamia olie

1/4 K Volgraan meel

1/4 t Seesout

1/4 K Kookwater

20min op 180 grade.

Die vulsel:

Vulsel Bestandele:

 

3 1/4 K Rysmelk

1 Klein wortel

1/4 K Makadamia neute

3 t Agar Agar

knippie Seesout

1/2 K Maizena

1/4 K Fruktose

1 E Rou suiker

1 t Vanilla

Fyn kaneel om oor te strooi